Kwartaal 1 Spesiale Offer

Indien jy vandag besluit om hierdie spesiale offer te vat hoef jy slegs R599,99 vandag te betaal en geen verdere maandelike subskripsie koste nie.

Jy sal dan ook volle toegang kry tot die Kwartaal 1 inhoud.

Indien jy besluit om op 'n latere stadium in te skryfĀ gaan jy die gewone prys van R399,99 per maand betaal vir toegang.

Kwartaal 1 is 3 maande lank. R399,99 vir 3 maande kom neer op R1200 min of meer.

Met hierdie spesiale offer spaar jy R600.

Hierdie offer is slegs beskikbaar omdat die website en die inhoud nog onder konstruksie is. Hierdie offer gaan nie meer lank beskikbaar wees nie.