Wat Doen Ons?
Ons gee vir ouersĀ toegang tot hul graad 5, 6 of 7 kind se Wiskunde inhoud sodat jy as ouer jou kind by die huis kan help en die werk verduidelik.
Wie is Ons?
Ouer na Onderwyser is gestig deur Ruben Swart. Ruben het sy intermediere fase kwalifikasie in 2022 ontvang.
Hy het vinnig raakgesien dat die huidige skoolsisteem nie ideaal is vir ouers en Leerders nie. Daar is te min tyd vir 1:1 met elke leerder en te veel steurnisse in 'n klaskamer.
Ruben het toe in 2025 die Ouer na Onderwyser program gestig sodat ouers hulleĀ kinders se Wiskunde punte in hul eie hande kan neem om seker te maakĀ dat 'n kind sy volle potentiaal bereik.
